BELASTINGKOERSE VIR INDIVIDUE 2013/2014 BELASTINGJAAR
Belasbare inkomste (R)
0 tot R165 600
R165 601 tot R258 750
R258 751 tot R358 110
R358 111 tot R500 940
R500 941 tot R638 600
R638 601 en meer
Belastingkoers
18% van belasbare inkomste
R29 808 + 25% van belasbare inkomste bo R165 600
R53 096 + 30% van belasbare inkomste bo R258 750
R82 904 + 35% van belasbare inkomste bo R358 110
R132 894 + 38% van belasbare inkomste bo R500 940
R185 205 + 40% van belasbare inkomste bo R638 600
Belastingkorting
Primêr: R12 080
Addisioneel (Vir mense tussen 65 en 75) R6 750
Verdere korting (Vir mense ouer as 75) R2 250
Belastingdrempel
Jonger as 65 R67 111
Tussen 65 - 75 R104 611
75 en ouer R117 111

Het jy 'n vraag?