Die begroting in 'n neutedop

Al die hoogte- en laagtepunte.

Lees Verder »

Staat gaan minder bestee

Die regering gaan in die komende belastingjaar minder uitgee om te vergoed vir laer belastinginkomste.

Lees Verder »

Kleinsake gaan minder taks betaal

Die omsetdrempel vir kleinsakekorporasies is tot R20 miljoen verhoog.

Lees Verder »

Goeie nuus oor inkomstebelasting

Die hoogste koers bly dieselfde en daar was selfs effense belastingverligting.

Lees Verder »

Staat gaan keer dat aftredegeld onttrek word

Geen geld sal onttrek mag word uit aftreefondse as iemand van werk verander nie, is een van die nuwe voorstelle.

Lees Verder »

Taks op dubbelkajuitbakkies, plastieksakke verhoog

Verbruikers gaan ook meer 'groen'-belasting op tradisionele gloeilampe betaal.

Lees Verder »

8% van betalingsbetalers dra 54% by

Daar is amper 14,5 miljoen “belastingbetalers”, maar die meeste belastinginkomste vir die regering kom van die kleinste groep belastingbetalers.

Lees Verder »

Nuwe taksvrye spaarprodukte eers oor twee jaar hier

Die nuwe belastingligte spaarprodukte wat verlede jaar met die begroting aangekondig is, gaan nou eers teen April 2015 beskikbaar wees.

Lees Verder »

Steeds geen nuus oor gesondheidsplan

Enige iemand wat gehoop het vir detail oor die finansiering van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal teleurgesteld wees.

Lees Verder »

Hoe kan jy minder taks betaal?

Ons gesels vandag belasting en kyk waar jy as ’n salaristrekker minder kan betaal. Op ’n eerlike manier.

Lees Verder »

Rand verswak ná die begroting

Geldeenheid ontsenu deur aankondiging oor die begrotingstekort.

Lees Verder »

Staat kan armes nie nog meer dra

Die regering kan nie meer bekostig om behoeftige Suid-Afrikaners met elke nasionale begroting meer afhanklik van die staat te maak nie.

Lees Verder »

Klein groep dra reuse-takslas

Byna die volle­ las van die regering rus op die skouers van enkele miljoene belastingbetalers, sê Solidariteit.

Lees Verder »

Almal gaan ouderdomspensioen kry

Alle Suid-Afrikaners ouer as 60 - maak nie saak wat hul inkomste en bates is nie - sal mettertyd dié pensioen kry.

Lees Verder »

Só gaan 'n pakkie Stuyvesant se prys styg

Die begroting is slegte nuus vir rokers.

Lees Verder »

Staatsbeheerde groepe bestee te min

Maatskappye in staatsbesit (SOE's) bestee nog steeds nie genoeg van hul begrotings op sleutel-infrastruktuur-projekte nie.

Lees Verder »

Tesourie skynbaar bekommerd oor mynbelasting

Suid-Afrika sal op die langer termyn hersien of die mynbelasting-raamwerk vir die platinumbedryf sterk genoeg is, en of nuwe wette nodig sal wees om mededingendheid te verseker, het die nasionale tesourie gesê.

Lees Verder »

'Graderingsagentskappe gaan nie gelukkig wees nie'

Die begroting gaan hulle nie tevrede stel nie, meen ekonome.

Lees Verder »

Arm skole gaan meer onderwysers kry

Meer onderwysers vir die armste skole, meer biblioteke en meer gr. R-klasse: Só wil die tesourie help dat arm, veral plattelandse kinders 'n beter opvoeding kry.

Lees Verder »

Meer geld vir gratis diens

Die minister van finansies hoop munisipaliteite sal beter vaar om gratis krag en water aan behoeftiges beskikbaar te stel.

Lees Verder »

Sterk klem gelê op seksuele misdrywe en gesinsgeweld

Polisiebegroting wys dat die regering erns maak met die skreiende geweld teen vroue en kinders.

Lees Verder »

Private sektor moet meer werk skep

Hou aan belê in die ekonomie, pleit Pravin Gordhan by maatskappye.

Lees Verder »



Het jy 'n vraag?